FANDOM


Me at the zoo (Engels: Ek by die dieretuin) is die eerste video wat op Youtube opgelaai geword het. Dit was opgelaai op April 23, 2005 deur die webwerf se medestigter Jawed Karim, met die gebruikersnaam "jawed" en afgeneem deur sy hoërskoolvriend Yakov Lapitsky.

Hy het 'n Youtube kanaal geskep op die selfde dag.

Die negentien-sekonde lank video was afgeneem deur Yakov Lapitsky by die San Diego Dieretuin, met Karim wat voor olifante staan terwyl hy praat oor hulle "really, really, really long trunks".

Transkripsie en opskrif Edit

Die transkripsie van die video is:

All right, so here we are in front of the, uh, elephants, and the cool thing about these guys is that, is that they have really, really, really long, um, trunks, and that's, that's cool, and that's pretty much all there is to say.

Afrikaans:

Goed, so ons is nou hier voor die, uh, olifante, en die koel ding oor hierdie goed is dat, is dat hulle baie, baie, baie lang, um, neuse het, en dis koel, dis koel, en dis maar al wat ek hier het om te sê.